Anna Faris

Anna Faris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anna Kay Faris
Geboorte 29 November 1976 (1976-11-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Faris (gebore 29 November 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Just Friends (2005), My Super Ex-Girlfriend (2006), Scary Movie 4 (2006), en The House Bunny (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy